Remedy workshop in South Africa / Remediëringwerkswinkel in Suid-Afrika

February 25, 2019 4:22 pm, Published by , Leave your thoughts

In January, Stronger Together South Africa facilitated the first provincial interactive remedy workshop for experts working in the field tackling forced labour, bonded labour and human trafficking. The workshop was well attended by a range of key local stakeholders and practitioners. A dynamic and insightful conversation was had, which focused on sharing knowledge and understanding of forced labour, the roles of different organisations in providing response and remedy to potential victims, and next steps in providing effective remedy.

The workshops are part of Stronger Together South Africa’s wider programme, focused on tackling forced labour in the agricultural sector and delivered in partnership with the Wine and Agricultural Ethical Trade Association (WIETA) and the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA). To date, the programme has provided free training and pragmatic guidance to over 790 representatives from agri-businesses across South Africa.

The remedy workshop in Kwa-Zulu Natal was the first of six training sessions which will be taking place throughout February and March. The focus of the workshops is to collectively ensure a remedy pathway is in place for any potential victims of forced labour who are identified in the agricultural sector. The workshops have been arranged in partnership with National Human Trafficking Task Team who have invited the Provincial Human Trafficking Task Teams and Rapid Response Teams, which include: the National Prosecuting Authority, Department of Justice, Department of Labour, Department of Social Development, the South African Police Service, and local NGOs and civil society.

Alongside facilitating these workshops, Stronger Together has formed partnerships with A21 – operator of the South African National Human Trafficking Resource Line – and the Salvation Army, to inform the guidance provided for businesses on responding to potential cases of forced labour. As well as, to input into the creating free worker awareness materials that businesses can display to inform their workers about the issue of forced labour and where to report concerns.

If you respond to cases of forced labour, bonded labour and human trafficking, or provide services for victims in one of the provinces listed below and would like to find out more about attending the workshops, please contact: [email protected] | 021 88 00 580.

Remedy workshops:
KwaZulu-Natal, Pietermaritzburg, 6 February 2019 – Completed
Western Cape, Cape Town, 19 February 2019- Completed 
Northern Cape, Kimberley, 21 February 2019 – Completed
Eastern Cape, Port Elizabeth, 28 February 2019
Limpopo, Polokwane, 26 March 2019
Gauteng, Pretoria, 29 March 2019


Remediëringwerkswinkel in Suid-Afrika

In Januarie, het Stronger Together Suid-Afrika die eerste provinsiale interaktiewe remediëringwerkswinkel aangebied vir kundiges wat op die terrein van gedwonge arbeid, gebonde arbeid en mensehandel werk. Die werkswinkel is goed bygewoon deur ‘n verskeidenheid sleutel- plaaslike belanghebbers en -praktisyns. ‘n Dinamiese en insiggewende gesprek is gevoer, wat gefokus het op kennisoordrag en die begrip van gedwonge arbeid, die rolle van verskillende organisasies om reaksie en remediëring te verskaf aan moontlike slagoffers, en die volgende stappe in die verskaffing van effektiewe remediëring.

Die werkswinkels is deel van Stronger Together Suid-Afrika se breër program, gefokus op die hantering van gedwonge arbeid in die landbousektor en gelewer in vennootskap met die Etiese Handelsvereniging vir die Suid-Afrikaanse Wyn- en Landboubedryf (WIETA) en die Volhoubaarheidsinisiatief van Suid-Afrika (SIZA). Tot op hede, het die program gratis opleiding en pragmatiese leiding verskaf aan meer as 790 verteenwoordigers van agribesighede regoor Suid-Afrika.

Die remediëringwerkswinkel in KwaZulu-Natal was die eerste van ses opleidingsessies wat sal plaasvind regdeur Februarie en Maart. Die fokus van die werkswinkels is om kollektief te verseker dat ‘n remediëringsroete in plek is vir enige potensiële slagoffers van gedwonge arbeid wat geïdentifiseer word in die landbousektor. Die werkswinkels is gereël in vennootskap met die nasionale mensehandeltaakspan wat die provinsiale mensehandeltaakspanne en verskeie vinnigereaksiespanne genooi het om deel te neem, insluitend die Nasionale Vervolgingsgesag, die Departement van Justisie, Departement van Arbeid, Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, die Suid-Afrikaanse Polisiediens, en plaaslike NRO’s en burgerlike samelewing.

Buiten die fasilitering van hierdie werkswinkels, het Stronger Together ook vennootskappe gevorm met A21 – die operateur van die Suid-Afrikaanse Nasionale Mensehandelhulpbronlyn – en die Heilsleër (Salvation Army), om die leiding wat verskaf word aan besighede wanneer hulle reageer op potensiële gevalle van gedwonge arbeid, in te lig.  Hierbenewens lewer ons ook insae in die skepping van gratis bewusmakingsmateriale vir werkers, wat besighede kan vertoon om hul werkers in te lig oor die kwessie van gedwonge arbeid en waar om bekommernisse aan te meld.

Indien jy reageer op gevalle van gedwonge arbeid, gebonde arbeid en mensehandel, of dienste verskaf aan slagoffers in een van die provinsies hieronder gelys, en meer wil uitvind oor bywoning van die werkswinkels, kontak asseblief [email protected] | 021 88 00 580.

Remediëringwerkswinkel:
KwaZulu-Natal, Pietermaritzburg, 6 February 2019
Wes-Kaap, Cape Town, 19 February 2019 
Noord-Kaap, Kimberley, 21 February 2019 
Oos-Kaap, Port Elizabeth, 28 February 2019
Limpopo, Polokwane, 26 March 2019
Gauteng, Pretoria, 29 March 2019

Tags:

Categorised in: , ,

Comments are closed here.