Die hantering van moderne slawerny in besighede Hulpmiddels vir Suid-Afrikaanse Vrugte- en Wynprodusente South Africa (Afrikaans)

Description

‘n Uitgebreide gereedskapstel vir Suid-Afrikaanse landboubesighede om hulle in te lig, toe te rus en te help om dwangarbeid af te skrik, op te spoor en te hanteer. Sluit praktiese advies in oor die spesifieke stappe wat u in verskillende dele van die onderneming en verskaffingskettings moet neem om dwangarbeidsrisiko’s effektief te verminder.

Tags: ,
Availability:
Country:
Sector:
Type:
Language: