Free training for you and your supply chain partners if your business supplies to one of our Programme Sponsors?

September 28, 2023 9:59 am, Published by , Leave your thoughts

Find out more to access free and discounted workshop places.

We are delighted that Alko, Berryworld, Sainsbury’s, Systembolaget, Tesco, Vinmonopolet and Woolworths are Programme Sponsors of Stronger Together South Africa for 2023 – 2024.

Benefits to your business

If you supply to one or more of the Programme Sponsors listed above you can access the following benefits:

Free and discounted places on Stronger Together online workshops: 

  1. Detecting, Deterring and Dealing with Forced Labour in Agri-Businesses – South Africa 
  2. Taking Your Next Steps: A Follow-up Workshop for Agri-Businesses, South Africa 

Free and discounted places on Stronger Together Global workshops:

  1. Effective Human Rights Due Diligence in Supply Chains
  2. Effective Workplace Grievance Mechanisms

The above benefits also apply to your first tier suppliers and labour providers  

Accessible via a unique code supplied by the programme sponsors or click here to contact us for help.

Programme Sponsors will also have the opportunity to arrange the Ethical Practices for Supervisors workshops and/or Awareness raising session for Agri-workers and worker representatives workshops for their supplier base.

Discounted places are also available to members who belong to our strategic partner organizations the Wine Industry Ethical Trade Association (WIETA) and the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA).

How to get workshop codes:

Each Programme sponsor has a unique code which their suppliers can use when booking Stronger Together workshops. This code allows you to access free and discounted workshop places. Please send an email to infoza@stronger2gether.org directly if you have not received a code.

How to use codes:

Once you’ve received a workshop code, complete the following steps to book your place.

  • Select the date of the online workshop you want to attend, click on Book Now and this will bring you to Eventbrite page
  • Click on Get Tickets and select one ticket
  • Click on Promo Code Enter Code (Right above the ticket description) to enter the discount code
  • This should change the pricing based on either the free ticket or discounted ticket discount code
  • Fill in rest of the details ensuring you select the sponsor from the list of companies listed to complete your booking.

If you need further assistance to make a booking, or would like to find out more contact us on infoza@stronger2gether.org

If you would like to find out more about becoming a Business Sponsor contact us here.

Gratis opleiding vir jou en jou verskaffingsketting indien jou besigheid verskaf aan een van ons Programborge?

Vind meer uit oor hoe jy toegang kan verkry tot gratis en afslagplekke by werkswinkels. 

Ons is verheug dat Alko, Berryworld, Sainsbury’s, Systembolaget, Tesco, Vinmonopolet en Woolworths voortgaan as Programborge van Stronger Together Suid-Afrika vir 2023 – 2024.

Voordele aan jou besigheid

Indien jy ‘n verskaffer is aan een of meer van die Programborge hierbo gelys, kan jy toegang verkry tot die volgende voordele:  

  1. Opsporing, afskrik en hantering van dwangarbeid in Agri-besighede – Suid-Afrika 
  2. Neem jou volgende stappe: ‘n Opvolgwerkswinkel vir Agri-besighede, Suid-Afrika 

Die bostaande voordele is ook van toepassing op jou direkte verskaffers en arbeidsverskaffers.  

Voordele is beskikbaar via ‘n unieke kode verskaf deur die Programborge of kliek hier om ons te kontak vir hulp. 

Programborge sal ook die geleentheid hê om werkswinkels te reël vir hul verskafferbasis oor etiese praktyke vir toesighouers en/of bewusmakingsessies vir agriwerkers en werkerverteenwoordigers

Daar is ook plekke beskikbaar teen ‘n afslagprys vir lede wat aangesluit is by ons strategiese vennootorganisasies, die Etiese Handelsorganisasie vir Wyn en Landbou (WIETA) en Volhoubaarheidsinisiatief van Suid-Afrika (SIZA).  

Hoe om toegang te kry tot werkswinkelkodes:

Elke Programborge het ‘n unieke kode wat hulle verskaffers kan gebruik om Stronger Together-werkswinkels te bespreek. Hierdie kode gee jou toegang tot gratis en afslagplekke by werkswinkels. Stuur asseblief direk ‘n e-pos aan infoza@stronger2gether.org indien jy nie ‘n kode ontvang het nie, en ons sal dit verskaf. 

Hoe om kodes te gebruik:

Sodra jy ‘n werkswinkelkode ontvang het, voltooi die volgende stappe om jou plek te bespreek:

  • Selekteer die datum van die aanlyn werkswinkel wat jy wil bywoon, kliek op Book Now en dit sal jou neem na die  Eventbrite-blad
  • Kliek op Get Tickets en selekteer die hoeveelheid kaartjies
  • Kliek op Promo Code Enter Code (reg bokant die kaartjiebeskrywing) om die afslagkode in te voer
  • Dit behoort die prys te verander gebaseer op die gratis kaartjie- of afslagkaartjiekode
  • Vul die res van die besonderhede in en maak seker dat jy die borg uit die lys van maatskappye kies om jou bespreking te voltooi.

Indien jy verdere bystand benodig om ‘n bespreking te maak, of meer wil uitvind, kontak ons by infoza@stronger2gether.org.

Indien jy belangstel om ‘n besigheidsborg te word en meer inligting wil hê, kontak ons hier.

Tags: ,

Categorised in: , , ,

Comments are closed here.