Does your business supply to one of our Business Sponsors?

June 1, 2021 7:57 pm, Published by , Leave your thoughts

We are delighted that Alko, Berryworld, Tesco, Sainsbury’s, Systembolaget, and Vinmonopolet have joined as Stronger Together South Africa sponsors.

Benefits to your business

If you supply to one or more of the Business Sponsors listed above you can access the following benefits:

How to get workshop codes:

Each Business sponsor has a unique code which their suppliers can use when booking Stronger Together workshops. This code allows you to access free and discounted workshop places. Please contact your buyer directly if you have not received a code.

How to use codes:

Once you’ve received a workshop code, complete the following steps to book your place.

  • Select the date of the online workshop you want to attend, click on Book Now and this will bring you to Eventbrite page
  • Click on Tickets and select one ticket
  • Click on Enter Promotional Code (Right above the ticket description) to enter the discount code
  • This should change the pricing based on either the free ticket or discounted ticket discount code
  • Fill in rest of the details ensuring you select the sponsor from the list of companies listed to complete your booking.

If you need further assistance to make a booking please contact us on infoza@stronger2gether.org

Verskaf jou besigheid aan een van ons besigheidsborge?

Ons is verheug dat Alko, Berryworld, Tesco, Sainsbury’s, Systembolaget, en Vinmonopolet aangesluit het as Stronger Together Suid-Afrika-borge.

Voordele aan jou besigheid

Indien jy verskaf aan een of meer van die besigheidsborge hierbo gelys, kan jy toegang verkry tot die volgende voordele:

Hoe om toegang te kry tot werkswinkelkodes:

Elke besigheidsborg het ‘n unieke kode wat hul verskaffers kan gebruik wanneer hulle bespreek vir Stronger Together-werkswinkels. Hierdie kode stel jou in staat om gratis en afslagwerkswinkelplekke te bekom. Kontak asseblief jou koper direk indien jy nog nie ‘n kode ontvang het nie.

Hoe om kodes te gebruik:

Sodra jy ‘n werkswinkelkode ontvang het, voltooi die volgende stappe om jou plek te bespreek:

  • Selekteer die datum van die aanlyn werkswinkel wat jy wil bywoon, kliek op book now en dit sal jou neem na die  Eventbrite-blad
  • Kliek op tickets en selekteer die hoeveelheid kaartjies
  • Kliek op enter promotional code (reg bokant die kaartjiebeskrywing) om die afslagkode in te voer
  • Dit behoort die prys te verander gebaseer op die gratis kaartjie- of afslagkaartjiekode
  • Vul die res van die besonderhede in en maak seker dat jy die borg uit die lys van maatskappye kies om jou bespreking te voltooi.

Indien jy verdere hulp benodig om ‘n bespreking te maak, kontak ons by infoza@stronger2gether.org.

Tags: ,

Categorised in: , , ,

Comments are closed here.