Does your business supply to one of our Business Sponsors? Or, are you a WIETA or SIZA member?

April 29, 2022 1:52 pm, Published by , Leave your thoughts

Find out more to access free and discounted workshop places.

We are delighted that Berryworld, Sainsbury’s, Systembolaget, Tesco, and Vinmonopolet are continuing as Business Sponsors of Stronger Together South Africa. 

Benefits to your business

If you supply to one or more of the Business Sponsors listed above you can access the following benefits:

  • Free and discounted places on Stronger Together online and in-person introduction and advanced workshops. Accessible via a unique code supplied by the business sponsors.  
  • Free access to our guidance materials and tools including the comprehensive online Progress Reporting Tool (PRT) to track progress and bench efforts to address forced labour.

Business Sponsors will also have the opportunity to arrange the Ethical Practices for Supervisors workshops and/or Awareness raising session for Agri-workers and worker representatives workshops for their supplier base. 

Discounted places are also available to members who belong to our strategic partner organizations the Wine Industry Ethical Trade Association (WIETA) and the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA).

How to get workshop codes:

Each Business sponsor has a unique code which their suppliers can use when booking Stronger Together workshops. This code allows you to access free and discounted workshop places. Please contact your buyer directly if you have not received a code.

How to use codes:

Once you’ve received a workshop code, complete the following steps to book your place.

  • Select the date of the online workshop you want to attend, click on Book Now and this will bring you to Eventbrite page
  • Click on Tickets and select one ticket
  • Click on Enter Promotional Code (Right above the ticket description) to enter the discount code
  • This should change the pricing based on either the free ticket or discounted ticket discount code
  • Fill in rest of the details ensuring you select the sponsor from the list of companies listed to complete your booking.

If you need further assistance to make a booking, or would like to find out more contact us on [email protected]

If you would like to find out more about becoming a Business Sponsor contact us here.

Verskaf jou besigheid aan een van ons besigheidsborge? Of, is jy ‘n WIETA- of SIZA-lid?

Vind meer uit oor hoe om toegang te kry tot gratis en afslagplekke by werkswinkels.

Ons is verheug dat Berryworld, Sainsbury’s, Systembolaget, Tesco, en Vinmonopolet hul verbintenis hernu het as besigheidsborge van Stronger Together Suid-Afrika. 

Voordele aan jou besigheid

Indien jy verskaf aan een of meer van die besigheidsborge hierbo gelys, kan jy toegang verkry tot die volgende voordele:

Besigheidsborge sal ook die geleentheid hê om die Etiese praktyke vir toesighouers-werkswinkels en/of Bewusmakingsessie vir agriwerkers en werker- verteenwoordigers-werkswinkels vir hul verskaffersbasis te reël. 

Afslagplekke is ook beskikbaar vir lede wat verbonde is aan ons strategiese vennootorganisasies, die Wynbedryf Etiese Handelsorganisasie (WIETA) en die Volhoubaarheidsinisiatief van Suid-Afrika (SIZA).

Hoe om toegang te kry tot werkswinkelkodes:

Elke besigheidsborg het ‘n unieke kode wat hul verskaffers kan gebruik wanneer besprekings gemaak word vir Stronger Together-werkswinkels. Hierdie kode gee jou toegang tot gratis en afslagwerkswinkelplekke. Kontak asb. jou koper direk indien jy nog nie ‘n kode ontvang het nie.

Hoe om kodes te gebruik:

Sodra jy ‘n werkswinkelkode ontvang het, voltooi die volgende stappe om jou plek te bespreek:

  • Selekteer die datum van die aanlyn werkswinkel wat jy wil bywoon, kliek op book now en dit sal jou neem na die  Eventbrite-blad
  • Kliek op tickets en selekteer die hoeveelheid kaartjies
  • Kliek op enter promotional code (reg bokant die kaartjiebeskrywing) om die afslagkode in te voer
  • Dit behoort die prys te verander gebaseer op die gratis kaartjie- of afslagkaartjiekode
  • Vul die res van die besonderhede in en maak seker dat jy die borg uit die lys van maatskappye kies om jou bespreking te voltooi.

Indien jy verdere bystand benodig om ‘n bespreking te maak, of meer wil uitvind, kontak ons by [email protected].

Indien jy belangstel om ‘n besigheidsborg te word en meer inligting wil hê, kontak ons hier.

Tags: ,

Categorised in: , , ,

Comments are closed here.